Baba Bonanza

Mobile: 083 748 9470

Email business

Baba Bonanza
Category: Baby Stores

Key contact details for Baba Bonanza
Mobile
083 748 9470
Email
Email business
Address
Chris Hani st 66, Klerksdorp North West Province, 2571
 
Baby Furniture

baby clothes

baby cot

0 Customer reviews
Write a review
Business profile

BABA BONANZA MARKDAG!DIE KOSTES OM REG TE MAAK VIR DIE KOMS VAN 'N BABA IS GROOT!Jy kan nou van die geld wat jy moes uitgee om reg te maak vir Baba terugkry, OF op jou uitgawes spaar...Bring enige 'sagkens behandelde', Skoon, en In 'n werkende toestand - Baba toerusting, dekor, meubels, speelgoed, linne (enige Baba goedere) na ons. Maak jou prys, en laat dit aan ons oor om 'n perseel te huur, te adverteer en jou item te verkoop. Teen 'n minimale fooi.Die eerste BABA BONANZA MARKDAG word binnekort in Klerksdorp gehou.So nuwe mammas - kom koop alles wat jy nodig het teen sakpas-pryse. Moenie die beste kwaliteit winskopies van 'n leeftyd misloop nie! Hoe die koerante en hotfrog dop vir die datum!Kontak: Maryna 083 748 9470 of Dalene 076 216 2284

  • Business profile

Baba Bonanza's Keywords

Baby Furniture | baby clothes | baby cot | second hand baby goods | Baby Stroller | cash needed